As the sun starts to set, the heart of the Feesmark moves to the Feesmark-verhoog. Maak gereed vir nog meer ietse vir die ore met van die grootste name in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf, wat jou op ’n klankreis neem en saans aan die dans hou tot laat.
Die Feesmark se musiekprogram skop boonop op 31 Maart af met die Openingskonsert met al die ietse, met ’n simfonieorkes en sangers op die verhoog, en op Sondag 6 April sluit Nataniël die fees af op ’n skouspelagtige klank- en visuele noot met Duif.