Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

3 April 2025, 16:00

Dr. Pieter Groenewald praat oor hoe hy korrektiewe dienste regruk

MET dr. Pieter Groenewald en Mia Spies

Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, het die warm patat gekry om ons sukkelende tronkstelsel reg te ruk toe hy as minister van korrektiewe dienste aangewys is. Hoe vorder Groenewald se arsenaal planne om kwessies soos oorvol tronke en korrupsie te takel? En het hy steeds die kapasiteit om sy party te lei tesame met hierdie veeleisende kabinetspos?

Lus vir iets anders?

Karooseun van Vosburg

In sy outobiografie vertel Franklin Sonn, struggle-ikoon en oudambassadeur na Amerika, van sy grootwordjare in...

Tien jaar van vryheid: Stories uit die tronk

Ná 23 jaar in die tronk kan Roux Steyn moontlik op parool vrygelaat word, maar...

Sonde met die verlede: Die geskiedenis en aktuele politiek as vermaak en herbesinning

Marianne Thamm, diepte-joernalis en komediant, bring ’n feitelike maar komiese betragting op C.J. Langenhoven in...

Stories en avonture

Leon Coetzee was 60 toe hy die eerste keer op ’n motorfiets geklim het. Ná...

AF