DEBUUT

R125 (vooraf) • R110 (Vriende van die KKNK) • R140 (by die deur)

Afrikaans • Gesin • 60 min.

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal (Jan van Riebeeckweg)

Datum(s)

2 April 2025, 09:30

3 April 2025, 09:00

4 April 2025, 12:30

Liewe Heksie en die wals

MET Margit Meyer-Rödenbeck en Deon van Zyl TEKS Margit Meyer-Rödenbeck, geskoei op die verhale van Verna Vels REGIE EN VERVAARDIGER Margit Meyer-Rödenbeck REGTE NB Uitgewers

Haai oe julle stoute kabouters. Wat gebeur as Liewe Heksie deelneem aan Blommeland se eie Strictly Come Dancing? Weet sy dan ooit wat ’n wals is? En wat gebeur as Levinia die belangrike taak kry om die Silwerroos op te pas? Die Geelheks wil so graag haar kloutjies daarop kry, sodat al die blomme in Blommeland kan doodgaan. Maar Liewe Heksie sê sy beskerm die Silwerpapawer met haar lewe. Hierdie duo, wat Verna Vels se verhale opnuut lewe gee, is al talle kere benoem vir beste kinderteater en het die KKNK se Kanna reeds twee keer in hierdie genre verower.

Lus vir iets anders?

LAPA-lekkerleesminuut

Kuier elke dag om 11:30 saam by die Klein KKNK-teater. Bekende akteurs en skrywers lees...

Storge

Storge is ’n klein houtmensie van Adamas, ’n dorpie net duskant die draad. In Adamas...

Middel/Middle

Deur gebruik te maak van nieverbale kommunikasie, veral brabbeltaal en beweging, illustreer Middel hoe verhoudings...

The King of Broken Things

The King of Broken Things is ’n magiese verkenning van hoe gebreekte en weggooi-items, wat...

AF