RSG en die ATKV se Kuierkol is dié plek om te wees by KKNK 2025! Kom geniet ’n propvol program met regstreekse uitsendings, vermaak, speletjies vir oud en jonk, kinderpret, slypskole en musiekoptredes.

Kom ontmoet en gesels met RSG se gewilde omroepers. Boonop is daar heerlike versnaperings rondom die Kuierkol. Kom maak ’n draai, ons sien jou daar!

* Program onderhewig aan verandering. 

Die Kuierkol is oop van 09:00 tot 19:00

Dinsdag 1 April 2025

09:00 tot 10:00 • Begin jou dag saam met RSG
10:00 tot 11:30 • Regstreeks op RSG: Eloise Cupido
11:30 • Tippie kuier saam met die jongspan
12:00 tot 13:00 • Radiodrama-blitswerkswinkel: Estel de Beer
13:00 tot 14:30 • Regstreeks op RSG: Martelize Brink
14:30 • Wys jou spelvernuf en wen
15:00 tot 16:00 • Blaaskans met RSG in die agtergrond
16:00 • Petronel Baard en Selby Williams
16:30 • Yaaseen Barnes
17:00 • Gerhard Steyn
17:30 • Rubber Johnny
18:00 tot 19:00 • Karin Kortjé

Woensdag 2 April 2025

09:00 tot 10:00 • Begin jou dag saam met RSG
10:00 tot 11:30 • Regstreeks op RSG: Eloise Cupido
11:30 • Tippie en die jong maatjies lees
12:00 tot 13:00 • Boekbespreking: Kinderstories met Estel de Beer
13:00 tot 14:30 • Regstreeks op RSG: Martelize Brink
14:30 • Wys jou spelvernuf en wen
15:00 tot 16:00 • Blaaskans met RSG in die agtergrond
16:00 • Edinia Citwa
16:30 • Yaaaseen Barnes
17:00 tot 18:00 • Rubber Duc
18:00 tot 19:00 • Jodi Jantjies

Donderdag 3 April 2025

09:00 tot 10:00 • Begin jou dag saam met RSG
10:00 tot 11:30 • Regstreeks op RSG: Eloise Cupido
11:30 • Lees saam met Bazoo
12:00 tot 13:00 • Radiodrama-skryfwerkswinkel met Estel de Beer
14:30 • Hoe goed kan jy spel? Kom vind uit. 
15:00 tot 16:00 • Blaaskans met RSG in die agtergrond
16:00 • Jak de Priester
16:30 • Jerome Rex
17:00 • Kruger & Tutu
17:30 • Hartklop
18:00 tot 19:00 • Joshua na die Reën

Vrydag 4 April 2025

09:00 tot 10:00 • Begin jou dag saam met RSG
10:00 tot 11:30 • Regstreeks op RSG: Eloise Cupido
11:30 • Bazoo en die jongspan lees saam
12:00 tot 13:00 • Boekbespreking: Antoinette Pienaar en Estel de Beer
13:00 tot 14:30 • Regstreeks op RSG: Martelize Brink
14:30 • Spel saam en wen
15:00 tot 16:00 • Blaaskans met RSG in die agtergrond
16:00 • Tippie en die jongspan kuier saam
16:30 • Jerome Rex
17:00 • KZN Midlands Youth Choir
17:30 • Naaim Briesies
18:00 • Vuvu Khumalo
18:30 • Irene-Louise van Wyk

Saterdag 5 April 2025

09:00 tot 10:00 • Begin jou dag saam met RSG
10:00 • Oom Karoolus en Lente
10:30 • Tippie die olifant
11:00 tot 12:00 • Kuier met Eloise Cupido
12:00 tot 13:00 • Floris Voges
13:00 tot 14:00 • Joltyd met Fran-Rico Lucas
14:00 tot 15:00 • Regstreeks op RSG: Martelize Brink en Eloise Cupido
15:00 tot 16:00 • Blaaskans met RSG in die agtergrond
16:00 • Onblusbaar
16:30 • Janine Fourie
17:00 • Kesia Swartz
17:30 • Derek Hendriks en Slam Jam
18:00 • Lisie Basson
18:30 • Tribal Echo

Sondag 6 April 2025

09:00 tot 10:00 • Begin jou dag saam met RSG
10:00 • Oom Karoolus en Lente
10:30 • Tippie die olifant
11:00 tot 12:00 • Kuier met Martelize Brink
12:00 tot 13:00 • Boekbespreking: Hannes Visser en Estel de Beer
13:00 tot 14:00 • Joltyd met Fran-Rico Lucas
14:00 tot 15:00 • Blaaskans met RSG in die agtergrond
15:00 • Frederico Fortuin
15:30 • Jessica
16:00 tot 17:00 • Herleef

AF