Meer oor

Al die Ietse

‘Die een wat bly’: Delf in die geheue van ‘n ma en seun

Deur Marise Schoonraad Die verhouding tussen ’n ma en seun verander gedurig en ontwikkel oor...

‘Albatros’ en ‘Stinkhout’ – ’n Blik op die verhouding tussen vaders en seuns

Deur Sebastian Paulus Die verhouding tussen vaders en seuns is kompleks en gelaai met onuitgesproke...

‘Kroon en konfetti’ bied vars en eerlike blik op queer-identiteit

Deur Sebastian Paulus Jy sal selde ’n produksie teëkom wat jou só laat skaterlag terwyl...

‘The Fire Eater’ will stay with you for a long time

By Uendjizuvira Kandanga The Fire Eater opens with Zenzile Maseko (played by Mpume Mthombeni) sitting...

29 jaar van KKNK en ‘ietse’ vir almal

Deur Danielle Schaafsma Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) het sy 29ste bestaansjaar gisteraand (Maandag...

Allerlei belewenisse ingesluit in ritueel van ’n KKNK-besoek

Die klanke van Coenie de Villiers se meesleurende “Karoonag” neem my altyd terug na Oudtshoorn,...

Vereerdes

Die Heuwels Fantasties – Innoverende denke

Hulle was nog op skool toe Pierre Greeff en Hunter Kennedy saam liedjies begin skryf...

Program

Feesprogram vir KKNK 2025 bied al die ietse

Die 29ste KKNK, geborg deur Absa, is saamgestel en verpak om in alle kunsvorms en...

Vereerdes

Henk Serfontein – Feeskunstenaar

“ ’n Loopbaan in die visuele kunste gaan dikwels deur verskeie fases,” sê Henk Serfontein....

Hierdie vyf word by die 29ste KKNK in 2025 vereer

Al vyf die vereerdes by die KKNK in 2025 het diep spore in die kunste...

Iets vir almal tussen al die ietse

Dit is met groot trots en opgewondenheid dat ek al die inwoners, besoekers en kunsteliefhebbers...

Vereerdes

John Theodore – Diens aan die kunste

John Theodore is ’n Oudtshoorniet in murg en been. Sy eerste musiekles was by die...

KKNK skep werk en vier diversiteit

Ons het in vele opsigte as ’n nuwe land uit 2024 se algemene verkiesing getree....

KKNK: ‘Sonde met die spoke’ praat met gehoor oor wat hulle onthou

Deur Danielle Schaafsma Almal wat die alombekende C.J. Langenhoven se werke ken, weet seker ook...

Vereerdes

Lee-Ann van Rooi – Kruispunt

Van die begin van haar loopbaan, het Lee-Ann van Rooi nog nooit weggeskram van enigiets...

Vereerdes

Marion Holm – Vertolking

In 1997 woon Marion Holm haar eerste KKNK as kunstenaar by. Komedie onder vroue is...

Moedswil en muitery: Vermaaklike vaart op JR se skip

Deur Marise Schoonraad Daar is ’n rits take wat verrig moet word om “beskawing” na...

Oudtshoorn skitter met kykNET Fiësta-benoemings

Die Swartmerrie, ’n plekspesifieke drama deur die KKNK se Karoo Kaarte-span, is vir drie kykNET...

Resensie: ‘Laaitie mettie biscuits’ tref hard en laat jou nie los nie

Deur Sebastian Paulus Soms kom daar ’n toneelstuk oor jou pad wat jou nie net...

Resensie: Wat as jy nie weet waarvoor jy ‘Wag!’ nie?

Deur Marise Schoonraad Om te wag kan ’n hele reeks emosies ontlont: opwinding, spanning en...

Review: Amanda Strydom: The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

By Uendjizuvira Kandanga Written and produced by Amanda Strydom, with Coenraad Rall as the music...

SALT

By Uendjizuvira Kandanga Ballet is often thought of as being quite tedious. But as someone...

Sonde met die spoke – Skrywersnota

Angelique, soos ek, het eintlik min geweet van Langenhoven. Min oor die lief en leed,...

Topklas komediante by KKNK 2025

Feesgangers by die KKNK kan uitsien na hope om oor te lag – van skreeusnaakse...

Uiteenlopende musiekgenres op KKNK-program

Van jazz en pop tot klassiek en kontemporêr met ’n opelug-skouspel of twee – die...

Verstaan Helen Keller se storie met ‘Annie+Helen’

Deur Danielle Schaafsma Annie+Helen is ’n teaterervaring wat jou soos die seegety verder en verder...

Welkom by die 2025-KKNK

Ons is baie opgewonde om jou by die 29ste KKNK te verwelkom. As hoofborg van...
AF