Free

Engels • Gesin • 45 min.

ATKV-Boeke-oase at Exclusive Books

Date(s)

6 April 2025, 12:00

Tannie Maria’s Recipes to Die Live For

WITH Sally Andrew FACILITATOR Nadine Petrick

Tannie Maria, almal se gunsteling-amateurspeurder en troostante, het uiteindelik gehoor gegee aan versoeke van haar aanhangers oor die land heen en haar eerste kookboek gepubliseer. Sally Andrew, skrywer van Recipes for Love and Murder, The Satanic Mechanic, Death on the Limpopo and The Milk Tart Murders, vertel meer oor Recipes to The Live For, ’n keur van smulgoed uit haar vier moordraaiselromans, asook ’n paar prikkelende nuwe resepte. Van die meer tradisionele Karoo-lamspastei, melktert en koeksisters tot haar meer ongewone spekboomroomys – Tannie Maria het iets vir elke smaak. Verversings is beskikbaar.

In the mood for something else?

Die onbekende: Waag kunstenaars en gehore genoeg?

This conversation includes participants (established and upcoming) who are, among others, part of the KKNK’s ...

Plaaslike verkiesings: Dis nou maak of breek

Next year’s local elections are arguably the most important in our country’s democratic history ...

Om die tafel: Die hartklop van die huis

Kom geniet ’n lipleklekker middagete saam met kulinêre voorligter en smaakmaker Elmarie Berry, skrywer van...

Tien jaar van vryheid: Stories uit die tronk

After 23 years in prison, Roux Steyn may be released on parole, but he will have to go one year without violence ...