Gratis

Engels • Gesin • 45 min.

ATKV-Boeke-oase by Exclusive Books

Datum(s)

6 April 2025, 12:00

Tannie Maria’s Recipes to Die Live For

MET Sally Andrew GESPREKSLEIER Nadine Petrick

Tannie Maria, almal se gunsteling-amateurspeurder en troostante, het uiteindelik gehoor gegee aan versoeke van haar aanhangers oor die land heen en haar eerste kookboek gepubliseer. Sally Andrew, skrywer van Recipes for Love and Murder, The Satanic Mechanic, Death on the Limpopo en The Milk Tart Murders, vertel meer oor Recipes to Die Live For, ’n keur van smulgoed uit haar vier moordraaiselromans, asook ’n paar prikkelende nuwe resepte. Van die meer tradisionele Karoo-lamspastei, melktert en koeksisters tot haar meer ongewone spekboomroomys – Tannie Maria het iets vir elke smaak. Verversings is beskikbaar.

Lus vir iets anders?

Al die ietse: Wat het jý gedink?

Dis die laaste dag van die fees, daar is nóg om te sien en beleef,...

Spannende misdaadrillers van die Suid-Kaap tot in Hongarye

In Chris Karsten se jongste boek, Die keiser se duim, is twee private ondersoekers, Ella...

Geroep vir die lewe se soet en suur

Die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai se naam is Farren Cloete. Sy is...

Gayton McKenzie praat oor hoe hy die kollig op die kunste plaas

Vir die eerste keer in 30 jaar is die minister verantwoordelik vir die kunste se...