Kick off your festival day with the perfect combination of relaxation and energy at the more intimate Castle Lager-verhoog, met Tarryn Lamb (12:00), Tino (13:30), Don Vino (15:00), Johan Liebenberg & Mauritz Lotz (16:30) en Bok van Blerk (18:00) wat die dag aan die gang te kry. Hulle gaan jou onder dié tent se dak in die regte luim kry vir die dag, met ’n kosstalletjie of twee en ’n kroeg vir ietsie koud wat nie te ver weg is nie.
As the sun starts to set, the heart of the Feesmark moves to the Feesmark-verhoog. Maak gereed vir nog meer ietse vir die ore met Nataniël se skouspelagtige Duif., saam met Tracey-Lee Oliver, Wiehahn Francke, Nicolaas Swart, Dihan Slabbert, Charl du Plessis (klavier), Juan Oosthuizen (kitaar), Werner Spies (bas) en Peter Auret (tromme) wat jou op ’n klankreis neem tot laat.