Free

English and Afrikaans • Family • 60 min

Netwerk24-feeskafee

Date(s)

1 April 2025, 16:00

Oud-ambassadeur Franklin Sonn oor SA se diplomatieke krisis met die VSA

WITH dr. Franklik Sonn en Mia Spies

Dr. Franklin Sonn het ’n sleutelrol gespeel in die vestiging van Suid-Afrika se demokrasie en was die eerste ambassadeur wat hierdie demokrasie in Amerika verteenwoordig het nadat oudpres. Nelson Mandela hom na Washington gestuur het. In ’n gesprek met Mia Spies deel Sonn sy insigte oor die huidige diplomatieke spanning tussen Suid-Afrika en die VSA.

In the mood for something else?

Is ons universiteite rats genoeg om by te bly en te lei?

Let’s put aside the politics at universities for a moment and focus on the core purpose ...

Naelstring: Ouers en kinders

Three newly written works, Die een wat bly, Stinkhout and Albatros, presented at this year’s festival ...

Kalahari-waarheid

Kalahari-waarheid is an adapted translation of Kalahari Rainsong, which tells of the experiences ...

Drie grotes besin

Three literary giants talk about their latest work and wonder about the value and relevance of book prizes ...