Kick off your festival day with the perfect combination of relaxation and energy at the more intimate Castle Lager-verhoog, met Kruger & Tutu (11:30), Hugo Hewitt (13:00) en Van Der Aven (14:30) wat die dag aan die gang te kry. Hulle gaan jou onder dié tent se dak in die regte luim kry vir die dag, met ’n kosstalletjie of twee en ’n kroeg vir ietsie koud wat nie te ver weg is nie.
As the sun starts to set, the heart of the Feesmark moves to the Feesmark-verhoog. Maak gereed vir nog meer ietse vir die ore met Jarrad Ricketts (16:00), Bobby van Jaarsveld (17:15), Booshle G. (18:30), Die Heuwels Fantasties (19:45) en Jeremy Loops (21:00) wat jou op ’n klankreis neem en aan die dans gaan hou tot laat.