Free

Family • 540 min

The Police Station (Baron van Reede Street)

Date(s)

1 April 2025, 09:00

2 April 2025, 09:00

3 April 2025, 09:00

4 April 2025, 09:00

5 April 2025, 09:00

6 April 2025, 09:00

Rond en bont: Die polisiekantoor

WITH Lien Botha 

Lien Botha is widely known for her subtle photographic work that often engages the surrounding landscape. She has exhibited extensively across the globe and is a former KKNK Festival Artist.

Botha skep ’n reklamebord op die muur van die polisiekantoor tussen die Route 62-restaurant en die ingang na die polisiekantoor in Baron van Reedestraat. Met hierdie saamgestelde beeld van ’n Karoo-landskap (met ’n verwysing na die werk van die kunstenaar Albrecht Dürer) word die natuurlike landskap en plantegroei as ’t ware na die middedorp gebring. Dit skep ’n visuele skakel tussen die Liversage-werk voor die C.P. Nel-museum en die kunswerke in die Prince Vintcent-gebou. Die werk sal vir 12 maande hier te sien wees. Dit is “buitelugkuns” vir die hoofstraat en ’n kunsgeskenk aan die dorp.

“Die werktitel vir die reeks was aanvanklik (de)constructions for Alkebulan, na bewering die oudste naam vir die Afrikavasteland. Voorts het van my eerste werke uit foto-samestellings bestaan (Africana Collectanea, 1994), ’n medium wat nie goed gedokumenteer is in die konteks van Suid-Afrikaanse fotografie nie. Nou, bykans drie dekades later, keer ek terug na hierdie metode van fotografiese verkenning, hoofsaaklik weens die manier waarop die landskap verander is.”

In the mood for something else?

Painting in a Working Artist’s Studio: Lest We Forget

Forty small canvases will be painted individually – and one could be by you! ...

LANDscape[s]: Artworks from the MAPSA Collection of Contemporary Art

The exhibition is developed in partnership with the University of the Free State and is curated by ...

Friends & I

’n Uitstalling van ons reis na behoort, deur kleur. Ons is ’n groep vriende van...

Out and About: Shipping Containers

Die Kaapse kunstenaar Kilmany-Jo Liversage het ’n monumentale, uitdrukkingsvolle kunswerk op twee skeepsvraghouers geskep. Hierdie...