R350

Afrikaans en Engels • Gesin • 120 min.

Wildehondekloof Private Game Reserve (59 km buite Oudtshoorn via die R328, Prince Albert-pad, Matjiesrivier-pad en Lategansvlei-pad)

Datum(s)

1 April 2025, 12:00

2 April 2025, 12:00

3 April 2025, 12:00

4 April 2025, 12:00

5 April 2025, 12:00

6 April 2025, 12:00

Wildehondekloof: Fynbos-fynproe

AANGEBIED DEUR Wildehondekloof Private Game Reserve

Ervaar die wonder van die Klein-Karoo se fynbos in kos. Ná ’n kort stappie in die veld om te kyk na die plante, keer deelnemers terug na die hoofhuis waar fynbos-gegeurde soute, asyn en tee geproe word. Hierna word ’n ligte ete aangebied waarin fynbosgeure koning kraai. Tydens dié uitstappie leer deelnemers meer oor die medisinale waarde van die plaaslike fynbos, asook hoe om dit as ’n natuurlike alternatief te gebruik.

Lus vir iets anders?

Historiese wandeltoer

RJ Tours bied ’n gemaklike staptoer op Oudtshoorn aan, waar deelnemers verskeie historiese geboue besoek...

Olyf tot olyfolie

“Jy sal nooit weet hoe ’n slegte olyfolie proe voordat jy ’n goeie een geproe...

Olifant-en-ontbyt-ervaring

Oudtshoorn se eie Buffelsdrift Game Lodge vier in September 2025 hul 20ste bestaansjaar. Die Olifant-en-ontbyt-ervaring...

Karoo Kaarte-staptoer

Die Karoo Kaarte-app gaan van krag tot krag en skep ’n interaktiewe ervaring van Oudtshoorn...

AF