R145

Afrikaans en Engels • Gesin • 120 min.

Vertrek vanaf NG Moederkerk (h.v. Hoog- en Kerkstraat) en eindig by Beans Café (Kerkstraat)

Datum(s)

1 April 2025, 08:00

2 April 2025, 08:00

3 April 2025, 08:00

4 April 2025, 08:00

5 April 2025, 08:00

6 April 2025, 08:00

Historiese wandeltoer

MET Roydin Engelbrecht van RJ Tours

RJ Tours bied ’n gemaklike staptoer op Oudtshoorn aan, waar deelnemers verskeie historiese geboue besoek en verryk word deur geskiedkundige stories. Een van die hoogtepunte op die toer is om die Joodse sinagoge van binne te besigtig, wat vandag steeds staan nadat dit in 1888 gebou is omdat Oudtshoorn toe oor ’n tydperk meer as 500 Jode moes huisves. Trek gemaklike skoene aan, bring jou kamera en geniet ’n wonderlike historiese staptoer.

Lus vir iets anders?

Karoo Kaarte-staptoer

Die Karoo Kaarte-app gaan van krag tot krag en skep ’n interaktiewe ervaring van Oudtshoorn...

Olifant-en-ontbyt-ervaring

Oudtshoorn se eie Buffelsdrift Game Lodge vier in September 2025 hul 20ste bestaansjaar. Die Olifant-en-ontbyt-ervaring...

Wildehondekloof: Fynbos-fynproe

Ervaar die wonder van die Klein-Karoo se fynbos in kos. Ná ’n kort stappie in...

Sterrekyk in die Klein Karoo

Stap onder die uitgestrekte, sterverligte Klein Karoo-hemel saam met Night Sky Tours. Sluit by hulle...

AF