R195 (vooraf) • R180 (Vriende van die KKNK) • R210 (by die deur)

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

Absa Burgersentrum

Datum(s)

2 April 2025, 14:00

Bach & Beatles

MET Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (kontrabas) en Peter Auret (tromme)

Musiek van The Beatles bly immergroen, en vir klassiekemusiek-liefhebbers so ook die musiek van Johann Sebastian Bach. In die hande van die Charl du Plessis Trio word ooreenkomste en kontraste in hierdie uiteenlopende style beklemtoon, in nuwe verwerkings van swing, die blues en bossa nova. Treffers van Bach soos “Tokkate in D mineur”, “Air” en “Jesus, bron van al my vreugde” word gehoor saam met The Beatles se “Let It Be”, “Hey Jude”, “A Hard Day’s Night” en “Can’t Buy Me Love”. Dit is die eerste keer wat die Charl du Plessis Trio musiek van The Beatles vertolk.

Lus vir iets anders?

Jak de Priester en Antoinette Pienaar in Koppieteefontein

In die verhoogweergawe van die gewilde kykNET-kuierprogram Koppieteefontein, met Jak de Priester as onderhoudvoerder, kuier...

Amanda Strydom: The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

Die verhaal van die ongelooflike reis van ’n weeskind. Isabella Dolorosa van Tonder, deur haar...

Goue Boere, silwer tango

’n Boeiende musiekervaring wat die verrassende verbintenisse tussen boeremusiek en die Argentynse tango ondersoek. Stel...

Blues by die kruispad

Maak gereed om meegevoer te word deur die hipnotiserende klanke van Blues by die kruispad,...