R250 (vooraf) • R235 (Vriende van die KKNK) • R270 (by die deur)

Afrikaans • Gesin • 90 min.

Absa Studio (Banketsaal)

Datum(s)

2 April 2025, 20:00

3 April 2025, 10:00

Jak de Priester en Antoinette Pienaar in Koppieteefontein

MET Jak de Priester en Antoinette Pienaar MUSIEK Jak de Priester

In die verhoogweergawe van die gewilde kykNET-kuierprogram Koppieteefontein, met Jak de Priester as onderhoudvoerder, kuier die Karoo-kruiekenner Antoinette Pienaar saam met Jak op die verhoog. Beleef die twee kunstenaars deur musiek, stories, voordrag en gesprek en word weggevoer deur Antoinette se unieke uitkyk op die lewe en haar pragtige stem deur voordrag en vertelling. Jak is voor die klavier met liedjies oor die lewe, die liefde en die Karoo.

Lus vir iets anders?

Gé sing: Hoor my lied!

Einde September 2024 was dit 25 jaar sedert die legendariese stem van Gé Korsten, Suid-Afrika...

Soet water uit die donker put

Een digter, een akteur, een tjello, twee kitare. Woorde, stories, gedigte in harmonie. Soet water...

Die gevlerktes

Die gevlerktes bring twee gesoute kunstenaars bymekaar vir ’n buitengewone produksie wat ’n lewende uitvoering...

Duif.

Nataniël sprei sy vlerke met ’n vertoning ewe geskik vir ’n antieke dorpsplein, ’n massiewe...