Gratis

Lisl Barry’s Art Studio, Prince Vintcent-gebou, 2de verdieping

Datum(s)

1 April 2025, 12:30

2 April 2025, 12:30

3 April 2025, 12:30

4 April 2025, 12:30

5 April 2025, 12:30

6 April 2025, 12:30

Painting in a Working Artist’s Studio: Lest We Forget

AANGEBIED DEUR Lisl Barry in haar studio

40 klein skilderdoeke word individueel geverf – en een kan deur jou geverf word! Daarna word hulle stuk vir stuk saamgevoeg om een samehangende kunswerk te skep. Moenie hierdie geleentheid misloop om ’n kreatiewe deel van dié geheel te wees nie.

Om by ons aan te sluit vir hierdie ervaring, besoek Lisl Barry se studio of stuur ’n Whatsapp na 082 769 6993. Die ruimte en aantal skilderdoeke is beperk, so diegene wat eerste aanmeld, is deel van die skeppingsprojek.

Lus vir iets anders?

Drentel saam deur ‘Diepe grond’: Landskap, tekstuur en drome

Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in...

Optrede deur Johan Thom

As deel van Time After Time (2023), sy installasie met ’n roterende baksteen en skedel,...

Drentel saam deur ‘Diepe grond’: Aan wie behoort die buitelug?

Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in...

Red Stone Hills met ReWOLusie

Op die Kruisrivierpad is daar ’n reeks vermiljoen koppies met ’n magiese kleur en ’n...