Gratis

Gesin • 540 min.

Prince Vintcent-gebou

Datum(s)

1 April 2025, 09:00

2 April 2025, 09:00

3 April 2025, 09:00

4 April 2025, 09:00

5 April 2025, 09:00

6 April 2025, 09:00

Red Stone Hills met ReWOLusie

MET Oudtshoorn ReWOLusie

Op die Kruisrivierpad is daar ’n reeks vermiljoen koppies met ’n magiese kleur en ’n magnetiese aantrekkingskrag. Vanjaar se bydrae deur ’n groep van ReWOLusie se hekelaars, omskep hierdie baken in die landskap buite Calitzdorp tot ’n monumentale abstrakte tekstielwerk, waarbinne ’n mens jouself kan verloor. Die werk bestaan uit 4 800 driehoeke en is meer as 6 m lank.

Groots. Soos die berge en die lug in die Klein Karoo.

Lus vir iets anders?

Absa L’Atelier Gerard Sekoto: ’n Terugskouende uitstalling van 20 jaar van uitnemendheid

In 2024 was dit die 20ste verjaardag van die Absa L’Atelier Gerard Sekoto-prys. Ter viering...

Rond en bont: Toor | Bos

Waag dit in ’n unieke virtuelerealiteit-ervaring, losweg geïnspireer deur die eeufees van Afrikaans as amptelike...

Diepe grond: Klimaat- en ander veranderinge

Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in...

Diepe grond-kunsuitstallings open

’n Stofkorrel van die kurator Vanjaar se visuele kunste-aanbieding beskik oor iets van die teatrale...