Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in gesprek met visuele kunstenaars en kurators wat by die fees uitstal. Elke rondleiding fokus op ’n spesifieke tema waardeur die uitstallings ondersoek kan word.
MET Henk Serfontein (feeskunstenaar) en Liza Grobler (feeskunskurator)
Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in gesprek met visuele kunstenaars en kurators wat by die fees uitstal. Elke rondleiding fokus op ’n spesifieke tema waardeur die uitstallings ondersoek kan word.
Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in...
’n Uitstalling van ons reis na behoort, deur kleur. Ons is ’n groep vriende van...
Die stomme aarde bestaan uit ’n reeks omgewingsgerigte houtskooltekeninge, waarin Henk Serfontein in mikroskopiese detail...
Besoek ons vir ’n keurversameling kuns met ’n verskeidenheid bekende kunstenaars. Kom geniet die kuns...