Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in gesprek met visuele kunstenaars en kurators wat by die fees uitstal. Elke rondleiding fokus op ’n spesifieke tema waardeur die uitstallings ondersoek kan word.
MET Liza Grobler (feeskunskurator)
Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in gesprek met visuele kunstenaars en kurators wat by die fees uitstal. Elke rondleiding fokus op ’n spesifieke tema waardeur die uitstallings ondersoek kan word.
Die Kaapse kunstenaar Kilmany-Jo Liversage het ’n monumentale, uitdrukkingsvolle kunswerk op twee skeepsvraghouers geskep. Hierdie...
’n Uitstalling van ons reis na behoort, deur kleur. Ons is ’n groep vriende van...
Die bloekomboom-projek is ’n gemeenskapsprojek wat tekenkuns en dans kombineer in slypskole vir kinders van...
Frances V.H Mohair is ’n vrouegedrewe tekstielateljee in Prins Albert. Frances van Hasselt is ’n...