Die gesoute akteurs Ilana Cilliers en Sandi Dlangalala span saam om ’n 20-minute Blitsteater-vertoning aan te bied. Dit is beslis ’n bederf om hierdie twee akteurs saam op die planke te sien.
MET Sandi Dlangalala en Ilana Cilliers
Die gesoute akteurs Ilana Cilliers en Sandi Dlangalala span saam om ’n 20-minute Blitsteater-vertoning aan te bied. Dit is beslis ’n bederf om hierdie twee akteurs saam op die planke te sien.
Maar wag, daar’s meer! Wil jy bietjie ’n wilde perd opsaal? Kom steek jou hand...
Maak reg vir iets kort en kragtig! Die KKNK se Blitsteater bied 20-minuut-teater-ietse vir almal...
Eddie Newman se ervaring met die perdebedryf dien as die katalisator vir hierdie meesleurende uitvoerende...