Ingesluit by Feesmark-kaartjie, donasies welkom

Veeltalig • Gesin (OB) • 20 min.

Feesmark

Datum(s)

1 April 2025, 13:00

2 April 2025, 13:00

3 April 2025, 13:00

4 April 2025, 13:00

5 April 2025, 13:00

6 April 2025, 13:00

Lucky Pakkie

MET ’n daaglikse spesiale, geheime kunstenaar

Maar wag, daar’s meer! Wil jy bietjie ’n wilde perd opsaal? Kom steek jou hand in ons Lucky Pakkie, elke dag 13:00. Die inhoud is hoogs geheim – nes die lucky packets waarmee jy grootgeword het. Elke dag se Lucky Pakkie beloof ’n nuwe ietsie wat jy beslis nie wil misloop nie. 

Lus vir iets anders?

Beste van alle tye

’n Musikale sketskomedie met ’n kinkel. Moenie tevrede wees met die alledaagse wanneer jy kan...

Blitsteater

Maak reg vir iets kort en kragtig! Die KKNK se Blitsteater bied 20-minuut-teater-ietse vir almal...

BeenDroogStaar

BeenDroogStaar is ’n visuele en spirituele reis wat die grense van die moderne samelewing en...

Vyf minute voor middernag

Soms as dit by verhoudings kom, vertel ’n mens eintlik maar net verskillende weergawes van...