Ingesluit by Feesmark-kaartjie, donasies welkom

Afrikaans • Gesin (OB) • 20 min.

Feesmark

Datum(s)

1 April 2025, 11:30

1 April 2025, 12:30

2 April 2025, 11:30

2 April 2025, 12:30

3 April 2025, 11:30

3 April 2025, 12:30

4 April 2025, 15:00

4 April 2025, 16:00

5 April 2025, 11:00

5 April 2025, 12:00

6 April 2025, 15:30

6 April 2025, 16:30

Blinkers

MET Eddie Newman en Siphenathi Mayekiso KONSEP DEUR Eddie Newman

Eddie Newman se ervaring met die perdebedryf dien as die katalisator vir hierdie meesleurende uitvoerende kunswerk. Aanvanklik opgevoer met Darion Adams, is hierdie uitvoerende kunswerk herbewerk met Siphenathi Mayekiso as byspeler. Geïnspireer deur Eddie se eerstehandse ervarings, delf die stuk in die delikate, dog kragtige dinamika van mag en balans wat ingewortel is in die verhouding tussen werkgewer en werknemer. ’n Aangrypende figuur is die verpersoonliking van die las van onderdrukking en die beperkings van klasongelykheid.

Lus vir iets anders?

My hart klop soos ’n cursor

Liefdesgedigte kry nuwe lewe wanneer die digter se hart hoorbaar en sigbaar voor mense begin...

Lucky Pakkie

Maar wag, daar’s meer! Wil jy bietjie ’n wilde perd opsaal? Kom steek jou hand...

Smak

Die gesoute akteurs Ilana Cilliers en Sandi Dlangalala span saam om ’n 20-minute Blitsteater-vertoning aan...

Op die internet weet niemand jy is ’n hond nie

Die internet is oorvol alles. Dit raas, rumoer, ontstel, ontroer en voer ons net genoeg...