’n Musikale sketskomedie met ’n kinkel. Moenie tevrede wees met die alledaagse wanneer jy kan uitblink nie. Twintig minute van die beste . . . nie net van nou nie, maar van alle tye!
MET Ané Koegelenberg en Christie van Niekerk
’n Musikale sketskomedie met ’n kinkel. Moenie tevrede wees met die alledaagse wanneer jy kan uitblink nie. Twintig minute van die beste . . . nie net van nou nie, maar van alle tye!
Maar wag, daar’s meer! Wil jy bietjie ’n wilde perd opsaal? Kom steek jou hand...
Eddie Newman se ervaring met die perdebedryf dien as die katalisator vir hierdie meesleurende uitvoerende...
Die gesoute akteurs Ilana Cilliers en Sandi Dlangalala span saam om ’n 20-minute Blitsteater-vertoning aan...