Ingesluit by Feesmark-kaartjie, donasies welkom

Afrikaans • Gesin (OB) • 20 min.

Feesmark

Datum(s)

1 April 2025, 11:00

2 April 2025, 15:30

3 April 2025, 15:30

4 April 2025, 11:30

5 April 2025, 15:30

6 April 2025, 11:00

My hart klop soos ’n cursor

MET Bibi Slippers TEKS Bibi Slippers (uit Soekenjin) KLANKBAAN Charl-Johan Lingenfelder

Liefdesgedigte kry nuwe lewe wanneer die digter se hart hoorbaar en sigbaar voor mense begin klop. Behoeftes, begeertes en skielike bevliegings dryf die soeke na ’n gelukkige einde en op pad vind mens allerhande vreemde karakters, terwyl jy eintlik net op soek was na ’n broodjie, of ’n brak . . .

Lus vir iets anders?

Blinkers

Eddie Newman se ervaring met die perdebedryf dien as die katalisator vir hierdie meesleurende uitvoerende...

BeenDroogStaar

BeenDroogStaar is ’n visuele en spirituele reis wat die grense van die moderne samelewing en...

Vyf minute voor middernag

Soms as dit by verhoudings kom, vertel ’n mens eintlik maar net verskillende weergawes van...

SMIEG

SMIEG = lagwekkend in ’n oorlogsone.

...