Ingesluit by Feesmark-kaartjie, donasies welkom

Afrikaans • Gesin (OB) • 20 min.

Feesmark

Datum(s)

1 April 2025, 12:00

2 April 2025, 16:30

3 April 2025, 16:30

4 April 2025, 12:30

5 April 2025, 16:30

6 April 2025, 12:00

Op die internet weet niemand jy is ’n hond nie

MET Bibi Slippers TEKS Bibi Slippers (uit Soekenjin) KLANKBAAN Charl-Johan Lingenfelder

Die internet is oorvol alles. Dit raas, rumoer, ontstel, ontroer en voer ons net genoeg memes, melodrama en viral mash-resepte om ons hooked te hou. Is daar vreugde te vind in die geskarrel en ge-scroll? Vertrou jou vriendelike plaaslike poëet om betekenis (lees: gedigte) te skep uit ons chaotiese lewens aanlyn, en iets te vind om oor te lag in dié chroniese gesoek.

Lus vir iets anders?

Lucky Pakkie

Maar wag, daar’s meer! Wil jy bietjie ’n wilde perd opsaal? Kom steek jou hand...

BeenDroogStaar

BeenDroogStaar is ’n visuele en spirituele reis wat die grense van die moderne samelewing en...

My hart klop soos ’n cursor

Liefdesgedigte kry nuwe lewe wanneer die digter se hart hoorbaar en sigbaar voor mense begin...

Die grond onthou

Hierdie performance-installasie verken die kunstenaar se diep verbintenis met die natuur, grond en aarde. Deur...