Ingesluit by Feesmark-kaartjie, donasies welkom

Afrikaans • Gesin (OB) • 20 min.

Feesmark

Datum(s)

1 April 2025, 15:30

1 April 2025, 16:30

2 April 2025, 11:00

2 April 2025, 12:00

3 April 2025, 11:00

3 April 2025, 12:00

4 April 2025, 11:00

4 April 2025, 12:00

5 April 2025, 15:00

5 April 2025, 16:00

6 April 2025, 15:00

6 April 2025, 16:00

Die grond onthou

MET Carin Bester

Hierdie performance-installasie verken die kunstenaar se diep verbintenis met die natuur, grond en aarde. Deur gebare van arbeid, aardse teksture en stil rituele delf Carin Bester in die grond se geheue – die letsels, die groei en veerkragtigheid. Sy skep ’n ruimte om na te dink oor arbeid en die genesing van die landskap en die self, en om verbondenheid deur gedeelde geskiedenis en hernuwing te herontdek. ’n Soeke na troos deur een te word met die grond.

Lus vir iets anders?

Lucky Pakkie

Maar wag, daar’s meer! Wil jy bietjie ’n wilde perd opsaal? Kom steek jou hand...

Op die internet weet niemand jy is ’n hond nie

Die internet is oorvol alles. Dit raas, rumoer, ontstel, ontroer en voer ons net genoeg...

Beste van alle tye

’n Musikale sketskomedie met ’n kinkel. Moenie tevrede wees met die alledaagse wanneer jy kan...

SMIEG

SMIEG = lagwekkend in ’n oorlogsone.

...