R750

Afrikaans • Family • 180 min

Surval Boutique Olive Estate

Date(s)

2 April 2025, 10:00

3 April 2025, 10:00

4 April 2025, 10:00

5 April 2025, 10:00

Skilder en wyn met Hannelie Swart

WITH Hannelie Swart and Ana van Achterbergh PRODUCTION MANAGER Charl Senekal STAGE MANAGER Boksie Pretorius SOUND AND LIGHTING Johan van de Reede PRODUCER Lefra Produksies

Supported by Afrikaans100, Ambassador Execudrive, Britz Couriers & Removals, Feeste.net, Hollywood Costumes, LTickets.co.za, Lift, Mobilis Auto, RSG, Van Loveren and WS Pianos.

Maak jou eie skildery terwyl jy heerlik fees vier by die KKNK. Jou gasvrou is Hannelie Swart, ’n kunstenaar in eie reg met ’n meestersgraad in visuele kunste. Sy is ook bekend vir haar kunsterapie-sessies en ’n kenner op dié gebied, waar die onderbewuste ontdek word vir selfverryking en selfkennis. Hierdie eiesoortige kunsmeestersklas, met ’n lekker glasie wyn in die hand, gaan jou help om jou eie unieke skildery in ’n prettige en rustige atmosfeer te teken en te verf. Geen kunstalent of kunsopleiding is nodig nie, want Hannelie gaan jou stap vir stap deur die proses neem. Alle kunsmateriaal en wyn word voorsien en is ingesluit by die kaartjieprys. Aan die einde van die opwindende sessie het elke deelnemer hul eie A3-grootte-skildery. Die perfekte manier om die KKNK in 2025 te onthou. Lees meer by artsofmind.co.za.

In the mood for something else?

Vryburger Omgeemense Gholfdag

The Oudtshoorn Vryburger Omgeemense invites festivalgoers to experience the distinctive Klein Karoo hospitality at their annual golf day ...

Suikerkoekie-versierklasse

Have you always wanted to learn how to decorate sugar cookies creatively, and challenge yourself a bit? This is your chance ...

The Power of Poetry Workshop: Keys for Self-Exploration and Therapy

The Power of Poetry workshop is not a formal course to become a published poet. Rather, the emphasis is on the therapeutic value of writing ...

Aandmark voor Openingskonsert

The Feesmark shopping paradise swings open its doors for a taster and first glimpse of what awaits festivalgoers here. This evening market is open from 17:00 ...