Kick off your festival day with the perfect combination of relaxation and energy at the more intimate Castle Lager-verhoog, met Rhino and the Rasta (12:30), Chris Steyn (14:00) en Danny Smoke (15:30) wat die dag aan die gang kry. Hulle gaan jou onder dié tent se dak in die regte luim kry vir die dag, met ’n kosstalletjie of twee en ’n kroeg vir ietsie koud wat nie te ver weg is nie.
As the sun starts to set, the heart of the Feesmark moves to the Feesmark-verhoog. Maak gereed vir nog meer ietse vir die ore met Dodo Nyoka (17:00), Ricus Nel (18:15), Snotkop (19:30) en YoungstaCPT (20:45) wat jou op ’n klankreis neem en aan die dans gaan hou tot laat.