Gratis

Afrikaans • Gesin • 90 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

4 April 2025, 17:30

Digtersparadys huldig Breyten Breytenbach

MET Antjie Krog, Bibi Slippers, Riku Lätti, Danie Marais, Tom Dreyer en Siphokazi Jonas

Antjie Krog bring hulde aan die volksdigter Breyten Breytenbach en laat sy gedigte leef. Danie Marais (Ek en jy bestaan nie), Tom Dreyer (Nou in infrarooi), Bibi Slippers (Soekenjin) en Siphokazi Jonas (Weeping Becomes a River) lees uit hul jongste digbundels voor. Die sanger-liedjieskrywer en rolprentmaker Riku Lätti sorg vir musiek. Sy poësie-debuut, Taboek, het in 2024 verskyn.

Lus vir iets anders?

Broken to Heal

Veertig jaar lank het die vermaaklikheidskunstenaar Alistair Izobell verhoë aan die brand gedans en vir...

Om die tafel: Die hartklop van die huis

Kom geniet ’n lipleklekker middagete saam met kulinêre voorligter en smaakmaker Elmarie Berry, skrywer van...

Is ons universiteite rats genoeg om by te bly en te lei?

Skuif vir ’n oomblik die politiek by universiteite opsy en kom ons fokus op die...

Gayton McKenzie praat oor hoe hy die kollig op die kunste plaas

Vir die eerste keer in 30 jaar is die minister verantwoordelik vir die kunste se...