Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

kykNET-leefarea

Datum(s)

1 April 2025, 15:30

’n Greep uit die geskiedenis

MET onder andere Hennie van Greunen en Christo Davids GESPREKSLEIER Kabous Meiring 

Die regisseurs en skrywers Hennie van Greunen en Christo Davids en lede van die geselskappe van onderskeidelik die produksies Annie+Helen en Laaitie mettie biscuits is in gesprek oor die vergestalting van geskiedenis op die verhoog en hoe werklike gebeure as inspirasie dien.

Lus vir iets anders?

Die uitdagings om gemeenskapsargiewe te ontwikkel

Sluit aan vir ’n boeiende paneelbespreking waar verteenwoordigers van Karoo Kaarte, die GALA Queer Archive...

Sonde met die verlede: Die geskiedenis en aktuele politiek as vermaak en herbesinning

Marianne Thamm, diepte-joernalis en komediant, bring ’n feitelike maar komiese betragting op C.J. Langenhoven in...

Gayton McKenzie praat oor hoe hy die kollig op die kunste plaas

Vir die eerste keer in 30 jaar is die minister verantwoordelik vir die kunste se...

Van verwerping tot genesing

In sy boek Boytjie skryf die televisieaanbieder Johnny Davids oor hoe sy ma hom as...