Gratis

Gesin • 540 min.

Die Neelsie (Jan van Riebeeckweg 217)

Datum(s)

1 April 2025, 09:00

2 April 2025, 09:00

3 April 2025, 09:00

4 April 2025, 09:00

5 April 2025, 09:00

6 April 2025, 09:00

Argief

MET onder andere Zietske Saaiman, Meiko Jaftha, Glenisha Tarentaal, Colin Meyer, Tayla Damons en Melikhaya Blou KURATOR Vaughn Sadie

Argief, saamgestel uit die Karoo Kaarte-projekargief, het tydens die KKNK in 2024 geopen. Die uitstalling is geïnspireer deur kunswerke wat tydens die verskeie openbaredeelname-prosesse geskep is, asook werke wat deur die visuelekuns-span vir die vele kreatiewe uitkomste uit 2023 en 2022 gemaak is. Vaughn Sadie ondersteun die Karoo Kaarte-span deur ’n kuratorsproses, wat die rol van collage en illustrasie verken om die projekargief vir die publiek te onthul.

Lus vir iets anders?

Rond en bont: Die brug

Die ingangsbrug vanaf George na Oudtshoorn (Langenhovenweg) word omskep in ’n kleurvolle baken. Hierdie permanente...

Rond en bont: Toor | Bos

Waag dit in ’n unieke virtuelerealiteit-ervaring, losweg geïnspireer deur die eeufees van Afrikaans as amptelike...

Annie’s Art bied aan: The Miracle Is You

“Waarom op ’n ster wens as jy die Stermaker ken?” 084 666 0777

...

Gemeenskapsprojekte in die Karoo en die mense waaruit dit bestaan

Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in...