R130 (vooraf) • R110 (Vriende van die KKNK) • R145 (by die deur)

Afrikaans • Geen o.13 T, V • 60 min.

Netwerk24-feeskafee (Rembrandtsaal)

Datum(s)

1 April 2025, 13:00

5 April 2025, 13:00

6 April 2025, 18:00

Add my op die groep

MET Christie van Niekerk TEKS EN REGIE Christie van Niekerk MUSIEKREGIE Carla Niehaus BELIGTINGSONTWERP EN VERHOOGBESTUURDER Ané Koegelenberg VERVAARDIGER Didie Damzel Produksies

In Add my op die groep nooi Christie van Niekerk gehore uit om lekker te lag vir al die lawwigheid van die mensdom, met energieke storievertellings en opwindende perspektiewe. Sluit aan by die komediant op ’n reis waarin sy WhatsApp-groepe voorstel vir alledaagse, dog belangrike ervaringe: Van “My Yorkie klink weird” en “Sokkies vermis in wasgoed” tot “Waarom gym tieners met Crocs?” en “Is die Burnt-girls oukei?”. Sy skep ’n groepie, sodat ons daaroor kan praat.

Lus vir iets anders?

Vlerksleep

Volgens die woordeboek beteken “vlerksleep” om by ’n meisie aan te lê, soos wat die...

Die een wat bly

Die een wat bly is deels droom en deels getuienis. Dit gebruik die geselskap se...

Double Trouble: Bettie innie selle en Chronicles vannie Lavis

Twee vir die prys van een! Bettie innie selle MET Dean John Smith TEKS Dean...

Moedswil en muitery

Die Hertzog-bekroonde skrywer Ingrid Winterbach bied in haar jongste teaterstuk ’n oneerbiedige blik op die...