FEESDEBUUT

R110 (vooraf) • R100 (Vriende van die KKNK) • R120 (by die deur)

Engels, Afrikaans en Xhosa • Geen o.16 T, S, N, V, D • 55 min.

Toekomsrussaal (Zebraweg)

Datum(s)

4 April 2025, 11:00

5 April 2025, 17:00

6 April 2025, 09:00

[INDISTINCT CHATTER]

MET Angelique Filter, Merwe van Gent, Zara West, Vihann van Rooyen, Jurie Boshoff, Kym Mahundi, Khaya Manare en Frances van Rooyen TEKS Vihann van Rooyen REGIE Daniëlla Botes MEDEREGISSEUR, KLANK- & BELIGTINGSONTWERP EN VERHOOGBESTUURDER Liané van Vuuren CHOREOGRAFIE Frances van Rooyen STEL- EN KOSTUUMONTWERP Daniëlla Botes VERVAARDIGER Goed Beter Botes Produksies

Oorspronklik ontwikkel vir die Première Teaterfees. Speelvak ondersteun deur die Johann Brink Trust.

Onduidelike gebabbel

  1. (s.nw.) praat, veral ’n betekenislose of onbelangrike gepraat.
  2. (s.nw.) ’n eksentrieke sketskomedie wat dien as ’n spieël wat die absurditeite van die Suid-Afrikaanse ervaring weerspieël.

Hierdie toneelstuk navigeer deur middel van satiriese humor deur die uiteenlopende spektrum van uitdagings wat in ons land ervaar word, en werp lig op die alledaagse tot die ernstige en buitengewone ervarings. Hetsy dit ’n uitdagende dienservaring was, óf om die nuanses van kulturele en politieke dinamika uit te pluis, die toneelstuk bied aan die gehoor ’n veilige ruimte om te lag oor ons onduidelike, maar tog herkenbare gebabbel. 

Lus vir iets anders?

Die een wat bly

Die een wat bly is deels droom en deels getuienis. Dit gebruik die geselskap se...

Speelgoed van glas

’n Nuwe vertaling en verwerking van ’n tydlose meesterstuk. Die ontknoping van ’n fyn web...

Marion Monroe

Marion Holm is reeds vir 21 jaar ’n gunsteling onder KKNK-gehore sedert haar eerste eenvrouvertoning,...

Magda Louw: ’n Les in kletterkunde

Magda Louw: ’n Les in kletterkunde se twee vertonings in die Gimsaal is uitverkoop (2...