R175 (vooraf) • R160 (Vriende van die KKNK) • R190 (by die deur)

Afrikaans en Engels • Geen o.16 T • 75 min.

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal (Jan van Riebeeckweg)

Datum(s)

4 April 2025, 19:00

5 April 2025, 19:00

Marc Eugene Lottering

MET Marc Lottering TEKS Marc Lottering REGIE EN VERVAARDIGER Anwar McKay

Marc Eugene Lottering is Marc Lottering se jongste solovertoning. Hy deel persoonlike stories met die gehoor wat nog nooit vantevore gehoor is nie. Sy bevinding oor waar hy dink sy kleurvolle familie vandaan kom, word ook oorvertel. Soos verwag, is sy beskouings skreeusnaaks en verregaande – sy ma het hom immers in sy kinderjare oortuig dat hulle almal oorspronklik “blonde German Caribbeans” is. Hierdie vertoning het uitverkoopte speelvakke in Johannesburg en Kaapstad gehad, met baie aanhangers wat dit as sy beste werk nog beskou. Lottering is in 2024 met die Savanna Comics’ Choice se Hall of Fame-prys vereer.

Lus vir iets anders?

Joe Barber 25

Die ikoniese Joe Barber is 25! Om hierdie herdenking te vier, keer die span agter...

Liefdesbriewe

Liefdesbriewe is ’n ontroerende en tydlose drama oor die lewenslange verhouding tussen twee karakters, Melissa...

Annie+Helen

In 1887 ontmoet Annie Sullivan en Helen Keller mekaar – ’n ontmoeting wat hul lewens...

Speelgoed van glas

’n Nuwe vertaling en verwerking van ’n tydlose meesterstuk. Die ontknoping van ’n fyn web...