R100 (vooraf) • R80 (Vriende van die KKNK) • R120 (by die deur)

Afrikaans en Engels • Geen o.16 T • 60 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

5 April 2025, 20:00

6 April 2025, 14:30

KG Mokgadi: Weighing In – The Aftermath

MET KG Mokgadi

Maak gereed vir iets om oor te lag met Kekkelkliniek se reeks stand-up-vertonings. Die Kanna-benoemde KG Mokgadi gaan met sy kenmerkende sjarme en slim vertellings jou lagspiere behoorlik toets in Weighing In – The Aftermath.

Lus vir iets anders?

Proscenium-dialoë: Groep 2

Agt dialoë wat ná afloop van die eerste Proscenium Dramakompetisie in 2024 vervaardig is, word...

Vuisvoos, maar nog regop: Herlaai

Jy mag dalk dink dat politiek in Suid-Afrika nie ’n grap is nie, maar maak...

Die een wat bly

Die een wat bly is deels droom en deels getuienis. Dit gebruik die geselskap se...

Stinkhout

Louw keer vanuit Londen terug na sy gesin se kleinhoewe ná die skielike dood van...