Gratis

Gesin • 540 min.

Prince Vintcent-gebou

Datum(s)

1 April 2025, 09:00

2 April 2025, 09:00

3 April 2025, 09:00

4 April 2025, 09:00

5 April 2025, 09:00

6 April 2025, 09:00

Absa L’Atelier Gerard Sekoto: ’n Terugskouende uitstalling van 20 jaar van uitnemendheid

In 2024 was dit die 20ste verjaardag van die Absa L’Atelier Gerard Sekoto-prys. Ter viering van die geskiedkundige vennootskap tussen Absa, die Franse ambassade in Suid-Afrika, die Franse Istituut van Suid-Afrika (IFAS) en die Suid-Afrikaanse Nasionale Vereniging vir Visuele Kunste (SANAVA) en hul volgehoue ondersteuning van jong talent, word ’n terugskouende uitstalling beplan.

Hierdie besondere mylpaal word gevier deur wenwerke, sowel as meer onlangse kunswerke van die talentvolle alumni van die Absa L’Atelier Gerard Sekoto-prys. Die 2025-uitstalling vier die impak van Gerard Sekoto op jong Suid-Afrikaanse kunstenaars, die nalatenskap van hierdie vooraanstaande prys en die vennootskappe wat dit moontlik gemaak het.

Lus vir iets anders?

Die bloekomboom-projek

Die bloekomboom-projek is ’n gemeenskapsprojek wat tekenkuns en dans kombineer in slypskole vir kinders van...

Rond en bont: Die polisiekantoor

Lien Botha is welbekend vir haar subtiele fotografiese werk wat dikwels die omliggende landskap betrek....

Kiki

Hierdie uitstalling nooi besoekers om die ryk queer-geskiedenis van Suid-Afrika te verken, deur ’n versameling...

Drentel saam deur ‘Diepe grond’: Aan wie behoort die buitelug?

Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in...