Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in gesprek met visuele kunstenaars en kurators wat by die fees uitstal. Elke rondleiding fokus op ’n spesifieke tema waardeur die uitstallings ondersoek kan word.
MET Liza Grobler (feeskunskurator)
Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in gesprek met visuele kunstenaars en kurators wat by die fees uitstal. Elke rondleiding fokus op ’n spesifieke tema waardeur die uitstallings ondersoek kan word.
Hierdie interaktiewe skattejag vir kinders onder 12 jaar bied aan die jongspan ’n geleentheid om...
Lyne, ’n wesenlike aspek van die menslike liggaam, word terselfdertyd subjektief beleef en objektief waargeneem....
40 klein skilderdoeke word individueel geverf – en een kan deur jou geverf word! Daarna...
Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in...