Gratis

Oranjestraat 46 (h.v. Oranjestraat en Jan van Riebeeckweg)

Datum(s)

1 April 2025, 09:00

2 April 2025, 09:00

3 April 2025, 09:00

4 April 2025, 09:00

5 April 2025, 09:00

6 April 2025, 09:00

Bottega Kunsgalery en Ramers

AANGEBIED DEUR Bottega Kunsgalery en Ramers

Besoek ons vir ’n keurversameling kuns met ’n verskeidenheid bekende kunstenaars. Kom geniet die kuns in die rustige atmosfeer van ons huisgalery en vier saam met ons 29 jaar se deelname aan die KKNK.

Lus vir iets anders?

Red Stone Hills met ReWOLusie

Op die Kruisrivierpad is daar ’n reeks vermiljoen koppies met ’n magiese kleur en ’n...

Lisl Barry Open Studio: Short Stories from a Larger Tale

Sluit aan by plaaslike kunstenaar Lisl Barry in Haar natuurlike habitat. Hierdie nuwe versameling Kunswerke...

Genesis

Die roeping. 072 502 3232 • austanclaassen@gmail.com Instagram: austan.claassen

...

Aardmoeder: ’n Uitvoerende tekening

Lyne, ’n wesenlike aspek van die menslike liggaam, word terselfdertyd subjektief beleef en objektief waargeneem....