Gratis

Lisl Barry’s Art Studio, Prince Vintcent-gebou, 2de verdieping

Datum(s)

1 April 2025, 10:00

2 April 2025, 10:00

3 April 2025, 10:00

4 April 2025, 10:00

5 April 2025, 10:00

6 April 2025, 10:00

Lisl Barry Open Studio: Short Stories from a Larger Tale

AANGEBIED DEUR Lisl Barry

Sluit aan by plaaslike kunstenaar Lisl Barry in Haar natuurlike habitat. Hierdie nuwe versameling Kunswerke in haar studio, wat te koop is, beeld die Nuanses, intriges en die pragtige abstrakte details in Die natuur laag vir laag uit en skep sodoende ’n ritme Van stemmingsvolle stories.

WhatsApp 082 769 6993

Lus vir iets anders?

Ontmoet die feeskunstenaar, Henk Serfontein

Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in...

Botterblomprojek

Frances V.H Mohair is ’n vrouegedrewe tekstielateljee in Prins Albert. Frances van Hasselt is ’n...

Gemeenskapsprojekte in die Karoo en die mense waaruit dit bestaan

Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in...

Argief

Argief, saamgestel uit die Karoo Kaarte-projekargief, het tydens die KKNK in 2024 geopen. Die uitstalling...