Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 30 min.

Prince Vintcent-gebou (voor Red Stone Hills-hekelwerk)

Datum(s)

3 April 2025, 09:00

5 April 2025, 09:00

Visuele kuns: Soek en vind die skatte tussen kunswerke

MET Liza Grobler (feeskunskurator)

Hierdie interaktiewe skattejag vir kinders onder 12 jaar bied aan die jongspan ’n geleentheid om met behulp van leidrade spesifieke kunswerke van die verskillende uitstallings te soek en te identifiseer. Daar is vir hulle lekker pryse op die spel wanneer hulle iets kunstig vind.

Lus vir iets anders?

Die bloekomboom-projek

Die bloekomboom-projek is ’n gemeenskapsprojek wat tekenkuns en dans kombineer in slypskole vir kinders van...

Botterblomprojek

Frances V.H Mohair is ’n vrouegedrewe tekstielateljee in Prins Albert. Frances van Hasselt is ’n...

Ontmoet die feeskunstenaar, Henk Serfontein

Liza Grobler, die KKNK se nuwe kurator van visuele kuns, tree daagliks om 11:00 in...

Genesis

Die roeping. 072 502 3232 • austanclaassen@gmail.com Instagram: austan.claassen

...