Ingesluit by Feesmark-kaartjie, donasies welkom

Afrikaans • Gesin (OB) • 20 min.

Feesmark

Datum(s)

1 April 2025, 15:00

1 April 2025, 16:00

2 April 2025, 15:00

2 April 2025, 16:00

3 April 2025, 15:00

3 April 2025, 16:00

4 April 2025, 15:30

4 April 2025, 16:30

5 April 2025, 15:00

5 April 2025, 16:00

6 April 2025, 11:00

6 April 2025, 12:00

BeenDroogStaar

MET Sjaka S. Septembir

BeenDroogStaar is ’n visuele en spirituele reis wat die grense van die moderne samelewing en ons verhouding met die natuur ondersoek. Hierdie stuk is ’n oproep tot die herontdekking van rituele en die spirituele dimensie van die lewe, en gaan verder as die politieke en persoonlike om die tydlose en universele te takel. Die opvoering meng Butoh-dans en poësie en is geïnspireer deur die simboliek van die perd in die storie Equus, waar die perd se skedel as ’n simbool dien van die mens se verbinding met die natuur en sy eie diepste self.

Lus vir iets anders?

Blinkers

Eddie Newman se ervaring met die perdebedryf dien as die katalisator vir hierdie meesleurende uitvoerende...

Beste van alle tye

’n Musikale sketskomedie met ’n kinkel. Moenie tevrede wees met die alledaagse wanneer jy kan...

Lucky Pakkie

Maar wag, daar’s meer! Wil jy bietjie ’n wilde perd opsaal? Kom steek jou hand...

Vyf minute voor middernag

Soms as dit by verhoudings kom, vertel ’n mens eintlik maar net verskillende weergawes van...