Ingesluit by Feesmark-kaartjie, donasies welkom

Afrikaans • Gesin (OB) • 20 min.

Feesmark

Datum(s)

1 April 2025, 15:00

1 April 2025, 16:00

2 April 2025, 15:00

2 April 2025, 16:00

3 April 2025, 15:00

3 April 2025, 16:00

4 April 2025, 11:30

4 April 2025, 12:30

5 April 2025, 11:30

5 April 2025, 12:30

6 April 2025, 11:30

6 April 2025, 12:30

Vyf minute voor middernag

MET René Cloete en Wian Taljaard KONSEP DEUR Llandi Beeslaar

Soms as dit by verhoudings kom, vertel ’n mens eintlik maar net verskillende weergawes van dieselfde storie. Vyf minute voor middernag fokus op die tussen-in-oomblikke wat ’n verhouding maak of breek. En so bekend soos die storie aanvanklik mag klink, is dit die gehoor wat die tydlyn van die paartjie se storie bepaal. Voor die begin van elke vertoning vind beide die akteurs en gehoor saam uit wat die volgorde van die tonele gaan wees.

Lus vir iets anders?

Blitsteater

Maak reg vir iets kort en kragtig! Die KKNK se Blitsteater bied 20-minuut-teater-ietse vir almal...

Op die internet weet niemand jy is ’n hond nie

Die internet is oorvol alles. Dit raas, rumoer, ontstel, ontroer en voer ons net genoeg...

BeenDroogStaar

BeenDroogStaar is ’n visuele en spirituele reis wat die grense van die moderne samelewing en...

Blinkers

Eddie Newman se ervaring met die perdebedryf dien as die katalisator vir hierdie meesleurende uitvoerende...