Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

kykNET-leefarea

Datum(s)

6 April 2025, 12:00

Al die ietse: Wat het jý gedink?

AANGEBIED DEUR Hugo Theart

Dis die laaste dag van die fees, daar is nóg om te sien en beleef, maar nou is dit jou beurt om op die paneel te wees. Die fees van kunste in die Klein Karoo word vir jou gehou en ons nooi jou vir ’n drankie en om te gesels oor jou ervaring van die fees. Kom vertel ons watter ietse jou opgewonde gemaak het of dalk wil jy jou sê sê oor iets wat gepla het.

Lus vir iets anders?

StorieKos en die sjokolade-affair

In StorieKos nooi Frik de Jager jou uit om saam met hom op reis te...

Eendrag maak mag: Maar hoe?

Samewerking tussen die regering en die private sektor is noodsaaklik om Suid-Afrika te herbou. Maar...

Rapport en Netwerk24: Brugbouers

Inspirerende Suid-Afrikaners lewer blitspraatjies oor hul bydrae om die land ’n beter plek te maak....

Van verwerping tot genesing

In sy boek Boytjie skryf die televisieaanbieder Johnny Davids oor hoe sy ma hom as...