Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

kykNET-leefarea

Datum(s)

4 April 2025, 12:00

Mites, misverstande en moontlikhede van die Suid-Afrikaanse teaterbedryf

MET Cornelia Faasen en fees- en teaterhoofde

Kabous Meiring en Cornelia Faasen, uitvoerende hoof van NATi, lei ’n gesprek met fees- en teaterhoofde, kunstenaars en ander rolspelers om die mites en misverstande oor die kunstebedryf in Suid-Afrika te takel en uit die weg te ruim. Daar word ook ondersoek ingestel na watter geleenthede in die huidige klimaat bestaan en wat gedoen kan word om ’n stabiele en gesonde toekoms vir die kunste in Suid-Afrika te bewerkstellig.

Lus vir iets anders?

Veiligheid en sosiale kwessies op Oudtshoorn

’n Indringende blik op gemeenskapsveiligheid en dwelmprobleme in die Oudtshoorn-gemeenskap. Wat is die tipe misdaad...

Die uitdagings om gemeenskapsargiewe te ontwikkel

Sluit aan vir ’n boeiende paneelbespreking waar verteenwoordigers van Karoo Kaarte, die GALA Queer Archive...

Stories en avonture

Leon Coetzee was 60 toe hy die eerste keer op ’n motorfiets geklim het. Ná...

Geroep vir die lewe se soet en suur

Die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai se naam is Farren Cloete. Sy is...