Gratis

Afrikaans • Gesin • 45 min.

ATKV-Boeke-oase by Exclusive Books

Datum(s)

5 April 2025, 12:00

Broken to Heal

MET Alistair Izobell GESPREKSLEIER Jody Hendricks

Veertig jaar lank het die vermaaklikheidskunstenaar Alistair Izobell verhoë aan die brand gedans en vir glimlagte op die gesigte van gehoorlede oor die land heen gesorg. Maar agter die skerms, weg van die liggies, het Alistair met donker gedagtes en emosies geworstel. ’n Selfdoodpoging in September 2023 het hom uiteindelik geforseer om sy gemoedstryd te konfronteer, en só begin sy reis na genesing; ’n verhaal van persoonlike groei wat hy in sy boek Broken to Heal vertel, in die hoop om ander gebroke mans te help.                                                                   

Lus vir iets anders?

Al die ietse: Wat het jý gedink?

Dis die laaste dag van die fees, daar is nóg om te sien en beleef,...

Ek is nog hier

In sy outobiografie Is dit jý? skryf die veteraanakteur Ian Roberts oor sy loopbaan wat...

Meesterskrywers: Antjie Krog en Wilma Stockenström

Vyf en vyftig jaar gelede, in 1970, debuteer twee digters wie se bundels opslae maak....

Is ons universiteite rats genoeg om by te bly en te lei?

Skuif vir ’n oomblik die politiek by universiteite opsy en kom ons fokus op die...