Gratis

Afrikaans • Gesin • 45 min.

ATKV-Boeke-oase by Exclusive Books

Datum(s)

2 April 2025, 10:30

Naam Van Dier Dorp

MET Gielie Hoffman GESPREKSLEIER Cintaine Schutte

Sosiale media is ons hedendaagse joernale. Facebook, Instagram, Twitter en nou ook TikTok. Dis waar ons versamel, opteken, vaslê en dokumenteer. Gielie Hoffman deel in Naam Van Dier Dorp ’n keur van sy beste plasings wat saam ’n storie vertel oor mense en plekke waar ons die skanse laat sak. Reeds van kindsbeen af is hy nuuskierig oor ander mense se telefoonboekies, resepte-lêers, dagboeke en hoe hulle dinge rangskik. Lukrake goed wat tog met mekaar verbind kan word. Soos die speletjie van destyds, vang ons inligting vas en skep ons stelsels om sin te maak van hierdie wêreld. Gielie lig die sluier en nooi jou by syne in.

Lus vir iets anders?

Is ons universiteite rats genoeg om by te bly en te lei?

Skuif vir ’n oomblik die politiek by universiteite opsy en kom ons fokus op die...

Die kunste as katalisator – Marianne, Frank en Dean oor kommentaar deur die kunste

Deur drama, humor en satire het Suid-Afrikaanse kunstenaars die land se kompleksiteite oor dekades heen...

Tien jaar van vryheid: Stories uit die tronk

Ná 23 jaar in die tronk kan Roux Steyn moontlik op parool vrygelaat word, maar...

Om die tafel: Die hartklop van die huis

Kom geniet ’n lipleklekker middagete saam met kulinêre voorligter en smaakmaker Elmarie Berry, skrywer van...