Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

kykNET-leefarea

Datum(s)

4 April 2025, 16:00

Die erns van komedie

MET verskeie komediante GESPREKSLEIER Hugo Theart

Stand-up, komedie en satire is op die oog af ligte vermaak, ’n manier om te ontvlug van die daaglikse werklikhede en uitdagings van die lewe. En tog is dit komediante wat vreesloos die waarhede ontbloot en daarin slaag om gehore vir hul eie sondes en foute te laat lag. Is die narre en komediante die ware rigtingwysers en hoeders van ons samelewing? Verskeie komediante kom sê hul sê oor die gewigtige saak om komedie te skep.

Lus vir iets anders?

Veiligheid en sosiale kwessies op Oudtshoorn

’n Indringende blik op gemeenskapsveiligheid en dwelmprobleme in die Oudtshoorn-gemeenskap. Wat is die tipe misdaad...

Geroep vir die lewe se soet en suur

Die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai se naam is Farren Cloete. Sy is...

Die onbekende: Waag kunstenaars en gehore genoeg?

Die gesprek sluit deelnemers (bekend en onbekend) in wat onder meer deel is van die...

Van verwerping tot genesing

In sy boek Boytjie skryf die televisieaanbieder Johnny Davids oor hoe sy ma hom as...