Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

kykNET-leefarea

Datum(s)

5 April 2025, 16:00

Die onbekende: Waag kunstenaars en gehore genoeg?

MET deelnemers aan Blitsteater en Straatteater GESPREKSLEIER Hugo Theart

Die gesprek sluit deelnemers (bekend en onbekend) in wat onder meer deel is van die KKNK se kortkuns-projek Blitsteater, straatkunstenaars en ander wat eksperimenteer met genres en nuwe idees. Wat is die uitdaging om met iets nuuts vorendag te kom? Is daar ondersteuning vir eksperimentele werk wat nie binne die kommersiële hoofstroom val nie? Hoe besluit gehore wat hulle wil gaan kyk en is hulle bereid om te waag om produksies te ondersteun waar die betrokkenes nie aan hulle bekend is nie?

Lus vir iets anders?

Die erns van komedie

Stand-up, komedie en satire is op die oog af ligte vermaak, ’n manier om te...

Naam Van Dier Dorp

Sosiale media is ons hedendaagse joernale. Facebook, Instagram, Twitter en nou ook TikTok. Dis waar...

Geroep vir die lewe se soet en suur

Die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai se naam is Farren Cloete. Sy is...

Rapport en Netwerk24: Brugbouers

Inspirerende Suid-Afrikaners lewer blitspraatjies oor hul bydrae om die land ’n beter plek te maak....