Gratis

Afrikaans • Gesin • 45 min.

ATKV-Boeke-oase by Exclusive Books

Datum(s)

1 April 2025, 14:30

Geroep vir die lewe se soet en suur

MET Farren Cloete GESPREKSLEIER Stefaans Coetzee                                                                   

Die dominee van die pienk kerk op Lambertsbaai se naam is Farren Cloete. Sy is ’n TikTok-ster en smaakmaker wat op haar eie kaalvuismanier gehore met vertellings van die soet en die suur in haar lewe bekoor. Farren is geroep vir ’n tyd soos hierdie; om mense en veral vroue te inspireer. Haar boodskap? Dit maak nie saak wat mense sê nie; as God jou geroep het, kan geen mens jou keer nie en hoef jy aan niemand rekenskap te gee nie. Farren meen ons moet ophou dink ons moet ander gelukkig maak en eerder fokus op wat God van ons wil hê. Dit maak nie saak of ons gereed of opgewasse vir ons roeping voel nie; God is by ons en Hy roep ons vir ’n tyd soos hierdie. 

Lus vir iets anders?

Ek is nog hier

In sy outobiografie Is dit jý? skryf die veteraanakteur Ian Roberts oor sy loopbaan wat...

Eendrag maak mag: Maar hoe?

Samewerking tussen die regering en die private sektor is noodsaaklik om Suid-Afrika te herbou. Maar...

Dr. Pieter Groenewald praat oor hoe hy korrektiewe dienste regruk

Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, het die warm patat gekry om ons...

Leë koskaste en winkelrakke: Hoe bang moet ons wees?

Voedselsekerheid is van noodsaaklike belang, veral in ’n tyd van klimaatsverandering, politieke onstabiliteit en ekonomiese...