Gratis

Afrikaans en Engels • Gesin • 60 min.

Netwerk24-feeskafee

Datum(s)

1 April 2025, 09:00

Veiligheid en sosiale kwessies op Oudtshoorn

MET dr. Llewellyn MacMaster (hoof van Cape Crime Crisis Coalition), Gaynor Janeke (opvoedkundige sielkundige) en Johan Allers (burgemeester van Oudtshoorn) GESPREKSLEIER Jody Hendricks

’n Indringende blik op gemeenskapsveiligheid en dwelmprobleme in die Oudtshoorn-gemeenskap. Wat is die tipe misdaad wat plaasvind? Wat doen die polisie, die plaaslike regering, die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die gemeenskap? Die paneel bespreek ook waar die tik vandaan kom: Is dit afkomstig van Kaapstad, of word dit plaaslik vervaardig?

Lus vir iets anders?

Om die tafel: Die hartklop van die huis

Kom geniet ’n lipleklekker middagete saam met kulinêre voorligter en smaakmaker Elmarie Berry, skrywer van...

Die storie agter ‘Niggies’

In 1966 ruk die moord van twee 12-jarige niggies, Issie Fourie en Petro Nel, die...

Die laaste dae

Menige voormalige hoërskoolleerling sal haar onthou as die skrywer van die voorgeskrewe boek Die uurwerk...

Sonde met die verlede: Die geskiedenis en aktuele politiek as vermaak en herbesinning

Marianne Thamm, diepte-joernalis en komediant, bring ’n feitelike maar komiese betragting op C.J. Langenhoven in...